Ondersoek staatskaping in Namibië, vra PDM
Ronelle Rademeyer - Namibië se amptelike oppposisie, die Popular Democratic Movement (PDM), sê hy “raak al meer daarvan oortuig die Namibiese staatsmasjienerie is gekaap” en dring op ’n ondersoek aan.
Die party se mnr. Nico Smit (foto) het vanoggend ’n beroep op pres. Hage Geingob gedoen om in die lig van die Namdia-diamantskandaal ’n openbare kommissie van ondersoek soortgelyk aan die Zondo-kommissie in Suid-Afrika aan te stel.
Lees die berig môre in Republikein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie