Ondersoek Legal Shield, sê regsfirmas
’n Betoog is geopper dat daar geen rede vir die maatskappy is om nie sy diensverskaffers te betaal nie.
Catherine Sasman - Die Bank of Namibia (BoN) en die Namibiese Toesighoudende Owerheid vir Finansiële Instellings (Namfisa) is versoek om die reserwes van Legal Shield te ondersoek
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie