Omstrede onderwyswetsontwerp kry spoed
Omstrede onderwyswetsontwerp kry spoed

Omstrede onderwyswetsontwerp kry spoed

Denver Kisting
Denver Kisting - As die loeiende sirenes nie gistermiddag stemgeregtigde lede van die Nasionale Vergadering (NV) teruggelok het na die Huis toe nie, sou 'n stokkie voor die omstrede onderwyswetsontwerp gesteek gewees het.

Prof. Peter Katjavivi, die speaker, sê daar wás toe volgens hul berekening 'n kworum teenwoordig toe dié wetsontwerp deurgevoer is.

Maar, maan hy, die wetsontwerp word nou eers na die Nasionale Raad (NR) verwys ná hy dit onderteken het voor dit finaal deurgevoer kan word.

Kragtens artikel 53 van die Grondwet moet minstens 37 stemgeregtigde lede van die NV teenwoordig wees om 'n kworum te vorm afgesien van die speaker of voorsittende beampte.

Me. Jennifer van den Heever, 'n LP van die Popular Democratic Movement (PDM), hou vol daar was geen kworum nie.

Sy sê sy het ook nie die parlementêre sirene in haar kantoor gehoor nie.

Die howe bied 'n moontlikheid om die twis te besleg, sê sy.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!