Omeya soek een wenner
Daar is nog net hierdie naweek en Maandag tyd om aan die Omeya sms-kompetisie deel te neem en ’n kans te staan om erf 180 ter waarde van minstens N$308 000 te wen.
Al wat lesers moet doen, is om ’n N$5 sms na 52501 te stuur met die woorde “rep 215.”
Die wenner is een van tien finaliste wat tydens die erfveiling op 6 Februarie aan ’n gelukspel sal deelneem waaruit ’n finale wenner gekies sal word.
Die Omeya-leefstyl word weer vandag breedvoerig in Markplek verduidelik. Hier is ’n kans om ’n buiteluglewe te verseker teen bekostigbare pryse.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie