Omdel wink vir Omaruru

17 February 2017 | Plaaslik
Des Erasmus

Op Hentiesbaai het mense hulle gister reggemaak om ‘n entjie te gaan ry, want as die weerkykers reg is, kan water in die Omarururivier binnekort die Omdeldam bereik.

Dis ‘n skouspel wat hom vir die eerste keer in jare sal afspeel.

Volgens Hentiesbaaiers was die voorpunt van die vloedwater gister reeds verby die Skoenklip, wat sowat 30 km van die Omdeldam af is.

Omdel is die waterskuur van die kusdorpe Hentiesbaai, Swakopmund en selfs Walvisbaai.

Op Omaruru was water in die rivier Woensdagaand op sy hoogste vlak in jare.

Alexander Steyn van die Central-hotel het aan Republikein gesê die water het by die gewilde aandoenpunt tot teenaan ‘n geboude keerwal op die noordoewer geslaan.

“Die hele dorpie se mense was daar om te sien hoe groot boomstompe deur die water gerol word. Tydens die hoogtepunt van die vloed het daar selfs branders op die stroom gespeel.”

Die Omarururivier is die waterbron van groenteplase langs die rivier, die dorp self, Okombahe, en by Nai-Nais is die rivier Uis se waterskuur.

Soortgelyk

 

Kwaai olifant druk man dood

4 ure gelede | Ongelukke

Des Erasmus'n Jong man van Otjihorongo,­ Lourens Hindjou (35), het Dinsdagaand gesterf nadat hy deur 'n olifant aangeval is. Die olifant het hom...

Koebaai wintertyd

4 ure gelede | Plaaslik

Estelle de Bruyn Daar's 'n tyd om te kom en 'n tyd om te gaan.Sou 'n nuwe wetsontwerp op Namibiese tyd aanvaar word, sal wintertyd...

Weer, Donderdag 23 Februarie 2017

4 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met enkele reën- en donderbuie in die Verre Noorde en Noordooste.KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm...

Namibië voer die seekospape

4 ure gelede | Omgewing

Des Erasmus - Namibië kan ‘n spens van die wêreld se smulpape op die gebied van seekos word danksy broeikaste vir oesters en perlemoen wat...

Wêreldreisigers kies Namibië onder top-20

4 ure gelede | Toerisme

Francoise Steynberg Namibië is wéér op 'n top-20-­reislys.Dié keer is die lys vir CNN Travel deur wêreldreisigers saamgestel. Die reiskundiges wissel van vlieëniers en fotograwe...

Terugslag vir staat in piramideskema-saak

4 ure gelede | Howe

Jacqueline Louw Regter Alfred Siboleka het gister in die Windhoek-hoërhof in die saak van mnr. Charles van Rensburg en die egpaar Melanie en Jeremia van...

Kleurvol vir kanker

4 ure gelede | Gesondheid

Namibia Media Holdings (NMH) is een van verskeie maatskappye en instellings wat Vrydag aan die Kankervereniging van Namibië (CAN) se Spray-a-Thon-veldtog deelneem ter bewusmaking van...

Omatakodam kry goeie invloei

4 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg Die Omatakodam het binne twee dae 20,4% voller geraak en staan nou op 51,9% van sy volle kapasiteit.Die dam was Maandag op 31,5%...

Drie sterf in motorongelukke in hoofstad

4 ure gelede | Ongelukke

Tanja BauseDie Windhoekse stadspolisie het hul kommer uitgespreek oor padongelukke wat die naweek die lewe van vyf mense in die hoofstad geëis het. Saterdag omstreeks...