Olifantbul naby Okahao gestroop
Francoise Steynberg - Die karkas van ‘n olifantbul is omstreeks 17:00 op Saterdag 6 Mei deur ‘n natuurbewaarder van die ministerie van die omgewing en toerisme by die Onambwa-gebied in die Otamanzi-kiesafdeling naby Okahao gevind.
Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag is die olifant deur onbekende verdagte(s) geskiet. Dit word vermoed dat die bul vroeg in Mei gestroop is.
Die olifant se tande is verwyder. Die waarde van die beloop sowat N$250 000. Die polisie se ondersoek duur voort.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie