Olifant boet vir man se lewe
Die minister van die omgewing en toerisme het 'n olifant van kant gemaak wat verlede week 'n kommunale boer doodgetrap het.
Des Erasmus - Die wet van die bos van 'n oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand het gegeld toe 'n olifant by Otjihorongo met sy eie lewe moes boet vir die dood van 'n kommunale boer
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie