Oes van 7 miljoen kissies druiwe verwag
Oes van 7 miljoen kissies druiwe verwag

Oes van 7 miljoen kissies druiwe verwag

Die bloeiende tafeldruifbedryf by Aussenkehr gaan na verwagting hierdie seisoen 7 miljoen kissies oplewer.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Dit woel in die wingerde op die oewer van die Oranjerivier in die Aussenkehr-vallei waar Namibië se tafeldruifprodusente tans besig is om die oes in te samel en die druiwe vir die buitelandse markte te verpak.

Kobus Bothma, direkteur van Capespan Namibia wat die Namibia Grape Company (NGC) bestuur, sê die aanvanklike oesskatting was 7,5 miljoen kissies van 4,5 kg elk, maar is intussen na 7 miljoen aangepas. In die vorige seisoen is 6,2 miljoen kissies bemark.

Die bruto opbrengs uit dié 2 500 ha onder tafeldruiwe sal na verwagting N$1 miljard beloop.

Bothma wys daarop dat die koste van tafeldruifproduksie baie hoog is. Die vallei verskaf werk aan 15 000 mense, wat meebring dat die arbeidsrekening sowat 40% van hul koste uitmaak.

Die verpakkingsmateriaal se kostekomponent beloop ook omtrent 40%, met spuitstowwe, elektristeit ensovoorts wat omtrent 20% beloop.

Die eerste groot aanplantings langs die Oranjerivier is in die 1990’s gedoen, wat beteken dié bedryf is maar so twee dekades oud.

Hoewel daar ook dadels en groente verbou word, maak tafeldruiwe 95% van die totale akkerbouproduksie in die vallei uit. “Tafeldruiwe word deur nege groot maatskappye verbou, waarvan die meeste Namibiese belange het,” vertel Bothma.

VERENIGING

Die Namibiese Tafeldruifprodusentevereniging, of Namibian Grape Growers Association (NGGA), sien na die produsente se belange om deur met die regering te skakel en geleenthede vir beter logistieke en markmoontlikhede te ondersoek.

Bothma, ondervoorsitter van dié vereniging, sê een van die sleuteltake is om Lüderitz die nommer 1 uitvoerhawe te maak. Om dit vir produsente winsgewend te maak om vandaar uit te voer pleks van deur die Kaapstadse hawe, moet die 400 km grondpad tussen Aussenkehr en Lüderitz geteer en die hawe vergroot word om die volumes druiwe wat uitgevoer word, te kan hanteer, sê hy.

“In hierdie stadium moet ons vragte met die teerpad via Keetmanshoop na Lüderitz neem en dit is ongeveer 800 km ver. Die hawe is ook nie diep genoeg vir groot skepe nie.”

KULTIVARS

Volgens hom is die gewildste wit pitlose kultivars tans Thompson Seedless,

Early Sweet, Arra 15 en Sweet Globe.

Die rooi kultivars (ook pitloos) wat veral geplant word, is Flame, Sweet Celebration, Arra 13 en Arra 29.

Die aanvraag in die mark vir swart tafeldruiwe is nie so groot soos vir wit en rooi nie, maar produsente verbou wel kultivars soos Melody en Arra 14.

“Ons het hier in die vallei vroeër meestal wit kultivars verbou, maar die gewildheid van rooi druiwe neem toe. Omdat die nagte koel is, kleur ons rooi druiwe besonder goed. Die nuwe kultivars se kleurvermoë is natuurlik ook beter,” vertel hy.

Bothma sê die Aussenkehr-druiwe kom sowat twee weke voor die Suid-Afrikaanse druiwe op die mark. “Die produsente langs die Oranjerivier in die Noord-Kaap het nou eers begin oes, terwyl ons al twee weke aan die gang is.”

Suid-Afrika verbou ook in die Limpopo-provinsie tafeldruiwe.

Hy sê die verwagting is dat Suid-Afrika ook vanjaar groter volumes gaan bemark en dat daar heelwat tafeldruiwe vroeg in die seisoen beskikbaar sal wees.

Capespan Namibia se eerste druiwe is vir die Britse en Europese markte bestem.

Bothma sê hulle pak sowat 50% van hulle produksie met die oog op die Kersfees-mark en is gewoonlik teen die eerste week in Januarie klaar gepak.

Volgens hom voer Namibië nog nie tafeldruiwe na China uit nie, maar die verwagting is dat dit in die 2019-’20-seisoen sal geskied.

“Onderhandelinge tussen ons regering en dié van China het ver gevorder. Dit is ’n reusemark en die NGGA werk ten nouste met die regering saam om die protokolle vir marktoegang te finaliseer,” sê hy.

KASSIE

27 inskrywings vir blokkompetisie

Die jaarlikse tafeldruif-blokkompetisie is op 3 November deur die Namibiese Tafeldruifprodusentevereniging (NGGA), aangebied.

Altesaam 27 inskrywings is ontvang en die geleentheid is bygewoon deur gaste van Namibië, Suid-Afrika en selfs Europa.

Die pryswenners was soos volg:

Produksieblokke

• 1ste prys: Ben du Toit (Orvi) met Flame

• 2de prys: Niekie Rousseau (Namibia Grape Company, NGC) met Thompson

• 3de prys: Kamati Jeremiah (NGC) met Jack Salute

Jong blokke

• 1ste prys: Kamati Jeremiah (NGC) met Crimson

• 2de prys: Janneman Boonzaaier (Solar Grapes) met Early sweet

• 3de prys: Phillipus Hamanyala (NGC) met Crimson

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.72 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.01 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.08/OZ UP +0.42% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.59% | Zinc US$ 2 860.10/T UP 1.92% | Brent Crude Oil US$ 88.03/BBP UP +0.04% | Platinum US$ 903.48/OZ UP +0.15% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.72 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.01 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.08/OZ UP +0.42% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.59% | Zinc US$ 2 860.10/T UP 1.92% | Brent Crude Oil US$ 88.03/BBP UP +0.04% | Platinum US$ 903.48/OZ UP +0.15%