O.19's se skietgoed voor Wêreldbeker getoets

Alles is in Namibië se guns om weer by die 2020 Wêreldbeker in aksie te wees.
Andrew Poolman
Andrew Poolman - Strawwe kompetisie teen die bestes wat die Suid-Afrikaanse provinsies kan oplewer, het die Namibiese o.19-krieketspan deeglik beproef tydens die Coca-Cola Khaya Majola-week in Kaapstad.

Vir afrigter Dee Thakur en sy bestuur sou die toer ’n openbaring wees van die beskikbare skietgoed waarmee hulle die komende internasionale uitdaging van die seisoen sal aandurf.

Op papier is Namibië tradisioneel die gunsteling om die voorste Afrika-kwalifiseerder vir die onder 19 Wêreldbeker te wees – en dié status word verder versterk deurdat hy van 15 tot 24 Maart die gasheerland vir die vasteland se hoopvolle kandidate is.

Namibië en Kenia, as deelnamers aan die vorige Wêreldbeker, ding teen Uganda, Nigerië, Sierra Leone en Tanzanië mee vir die twee plekke wat vir die vasteland se kwalifiseerders toegeken is by die 2020 Wêreldbeker vir onder 19’s wat in Suid-Afrika aangebied sal word.

Shaun Fouché, die nuwe spankaptein, en van sy spanmaats wat van verlede jaar se Wêreldbeker in Nieu-Seeland oorgebly het, het die leiding aangegee, met Divan la Cock wat ook as kolwer na vore getree het.

Die span se verloop van die Khaya Majola-week was soos volg:

WEDSTRYD 1 TEEN LIMPOPO (tydkrieket)

Namibië 243/6 in 65 boulbeurte (Henry Brink 21, Divan la Cock 99*, Dian Neethling 36 en Ramon Wilmot 35).

Limpopo 124/8 in 64 boulbeurte (Mauritius Ngupita 3/22 in 20 en Ramon Wilmot 2/30 in 12).

Die wedstryd eindig onbeslis, met Limpopo wat baie verdedigend kolf en Namibië verhinder om die laaste twee paaltjies vir ’n oorwinning op die eerste beurt te behaal.

Divan la Cock word aangewys as speler van die wedstryd en was hoogs ongelukkig om sy honderdtal mis te loop.

WEDSTRYD 2 TEEN SWD (tydkrieket)

SWD stel 104 almal uit in 27 boulbeurte op (Divan la Cock 3/2 in 2.5, Gerhard Lottering 2/22 in 9, Jan-Izak de Villiers 2/17 in 11 en S Fouche 2/29 in 10) en 60/4 27 boulbeurte), Mauritius Ngupita 3/3 in 8).

Die Namibiërs se tweede kolfbeurt lewer net 88 almal uit in 40 boulbeurte op, Shaun Fouché 49).

Namibië verloor die wedstryd op grond van die totale van die eerste kolfbeurte. Ná hul uitstekende boulvertoning was Namibië in ’n sterk posisie om te wen, maar die kolwers het nie die mas opgekom nie.

WEDSTRYD 3 TEEN NOORDELIKES (T20)

In ’n verkorte wedstryd behaal Noordelikes 83/6 in hul 12 boulbeurte (Mauritius Ngupita 2/16 in 3).

Namibië behaal die wentelling van 86/3 in 11 boulbeurte vir ’n sege met sewe paaltjies. Die lopies het van Shaun Fouché (51 nie uit nie van 36 balle, 2x4, 4x6) en Divan la Cock (27) gekom.

Fouché is as speler van die wedstryd aangewys.

WEDSTRYD 4 TEEN KZN BINNELAND (T20)

Namibië 104 almal uit in 19.5 boulbeurte (Divan la Cock 25, Erich von Mollendorf 24).

KZN Binneland 105/7 in 19 boulbeurte (Ngupita 4/13 in 4).

Ondanks ’n swakkerige kolfvertoning haak Namibië so byna die knoop deur met uitstekende boul- en veldwerk.

WEDSTRYD 5 TEEN KZN (50 boulbeurte)

KZN 195/5 in 22 boulbeurte.

Namibië 122 almal uit in 44.1 boulbeurte (Shaun Fouché 23, Matthew de Gouveia 20 as kolwer nommer 8).

In hul swakste vertoning van die toer was dit die enigste wedstryd wat Namibië deur en deur moes verloor het.

WEDSTRYD 6 TEEN GRENS (50 boulbeurte)

Grens stel 221/5 in sy 50 boulbeurte op, met Jan-Izak de Villiers die voorste bouler met 2/47 in 10).

Namibië word in 48.1 boulbeurte vir 214 almal uitgeboul en verloor op spannende wyse met sewe lopies.

Shaun Fouché behaal 73 lopies van 74 balle (12x4 1x6), Divan la Cock 27 (34 b) en Ramon Wilmot 22 (61 b). Weereens is dit ’n wedstryd wat Namibië so byna in sy guns beklink, maar die kolfpoging kom nie die mas op.

TER OPSOMMING

Van die kolwers gee die kaptein Shaun Fouché die toon aan met altesame 196 lopies van 213 balle (25 viere en vyf sesse), met sy hoogste telling van 73. Sy gemiddeld was 39.2 en sy treftempo was 92%.

Op sy hakke was Divan la Cock met 194 lopies van 288 balle (14x4 en 6x6), ’n hoogste telling van 99 nie uit nie, ’n gemiddeld van 38.8 en ’n treftempo van 67%.

Van die boulers was Mauritius Ngupita uitstaande met 27 leë boulbeurte uit die 64 wat hy afgestuur het. Sy 14 paaltjies ten koste van 114 lopies was ’n uiters waardevolle bydrae.

Nog twee naatboulers, Jan-Izak de Villiers (9 paaltjies) en Shaun Fouché (6 paaltjies), het op waardevolle tye toegeslaan.

Die veldwerk was oor die algemeen baie goed, die spangees was goed en afrigter Dee Thakur, hulpafrigter Gareth Cloete en mentor Jan Frylinck het kans gehad om goeie werk te verrig.

Die onttrekking van die veelsydige Nicol Loftie-Eaton kort voor die toer het egter ’n leemte gelaat.

Tydens die toer was daar ook beserings van Ben Shikongo, Gerhard Lottering, Divan la Cock, Henry Brink en Erich von Molendorff wat die span met tye gekortwiek het.

Kommentaar

Republikein 2024-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton | Arsenal 0 vs 2 Aston Villa | West Ham 0 vs 2 Fulham | Liverpool 0 vs 1 Crystal Palace | Bournemouth 2 vs 2 Manchester United | Manchester City 5 vs 1 Luton Town | Brentford 2 vs 0 Sheffield United | Burnley 1 vs 1 Brighton | Nottingham Forest 2 vs 2 Wolves | Newcastle 4 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia | Real Sociedad 2 vs 2 Almería | Athletic Club 1 vs 1 Villarreal | Granada 2 vs 0 Deportivo Alaves | Las Palmas 0 vs 2 Sevilla | Cadiz 0 vs 1 Barcelona | Mallorca 0 vs 1 Real Madrid | Rayo Vallecano 0 vs 0 Getafe | Atletico Madrid 3 vs 1 Girona SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa | Inter Milan 2 vs 2 Cagliari | Udinese 1 vs 1 AS Roma | Sassuolo 3 vs 3 AC Milan | Napoli 2 vs 2 Frosinone | Bologna 0 vs 0 Monza | Torino 0 vs 0 Juventus | Lecce 1 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End | Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End | Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers Katima Mulilo: 18° | 33° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 19° | 32° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 15° | 33° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 16° | 32° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:10, High tide: 10:17, Low Tide: 16:39, High tide: 23:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:08, High tide: 10:15, Low Tide: 16:37, High tide: 23:25 Walvis Bay: 14° | 25° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:08, High tide: 10:14, Low Tide: 16:37, High tide: 23:24 Rehoboth: 13° | 31° Mariental: 14° | 30° Keetmanshoop: 16° | 30° Aranos: 16° | 32° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 15° | 23° Lubumbashi: 15° | 25° Mbabane: 13° | 20° Maseru: 11° | 17° Antananarivo: 14° | 18° Lilongwe: 15° | 25° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 18° | 25° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 13° | 21° Dar es Salaam: 23° | 25° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.59 | EUR to NAD 20.19 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.02 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.75 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.65 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.51 | USD to AOA 832.82 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 48.49 | USD to KES 131 | USD to NGN 1138.13 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72999.63 Down -2.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1520.5 Down -2.01% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13362.33 Down -0.08% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29400.84 Down -0.73% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 383.13/OZ UP +0.05% | Copper US$ 4.28/lb DOWN -0.0162 | Zinc US$ 2 778.00/T UP 0.01% | Brent Crude Oil US$ 90.45/BBP DOWN -0.0031 | Platinum US$ 958.02/OZ DOWN -0.0146 Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton | Arsenal 0 vs 2 Aston Villa | West Ham 0 vs 2 Fulham | Liverpool 0 vs 1 Crystal Palace | Bournemouth 2 vs 2 Manchester United | Manchester City 5 vs 1 Luton Town | Brentford 2 vs 0 Sheffield United | Burnley 1 vs 1 Brighton | Nottingham Forest 2 vs 2 Wolves | Newcastle 4 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia | Real Sociedad 2 vs 2 Almería | Athletic Club 1 vs 1 Villarreal | Granada 2 vs 0 Deportivo Alaves | Las Palmas 0 vs 2 Sevilla | Cadiz 0 vs 1 Barcelona | Mallorca 0 vs 1 Real Madrid | Rayo Vallecano 0 vs 0 Getafe | Atletico Madrid 3 vs 1 Girona SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa | Inter Milan 2 vs 2 Cagliari | Udinese 1 vs 1 AS Roma | Sassuolo 3 vs 3 AC Milan | Napoli 2 vs 2 Frosinone | Bologna 0 vs 0 Monza | Torino 0 vs 0 Juventus | Lecce 1 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End | Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End | Preston North End 0 vs 1 Norwich City | Bristol City 1 vs 1 Huddersfield Town | Swansea City 1 vs 0 Rotherham United | Hull City 3 vs 0 Queens Park Rangers | Sheffield Wednesday 1 vs 1 Stoke City | West Bromwich Albion 0 vs 1 Sunderland | Southampton 3 vs 2 Watford | Birmingham City 3 vs 0 Coventry City | Ipswich Town 1 vs 1 Middlesbrough | Millwall FC 3 vs 1 Cardiff City | Leeds United 0 vs 1 Blackburn Rovers Weather: Katima Mulilo: 18° | 33° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 19° | 32° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 15° | 33° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 16° | 32° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:10, High tide: 10:17, Low Tide: 16:39, High tide: 23:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:08, High tide: 10:15, Low Tide: 16:37, High tide: 23:25 Walvis Bay: 14° | 25° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:08, High tide: 10:14, Low Tide: 16:37, High tide: 23:24 Rehoboth: 13° | 31° Mariental: 14° | 30° Keetmanshoop: 16° | 30° Aranos: 16° | 32° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 15° | 23° Lubumbashi: 15° | 25° Mbabane: 13° | 20° Maseru: 11° | 17° Antananarivo: 14° | 18° Lilongwe: 15° | 25° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 18° | 25° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 13° | 21° Dar es Salaam: 23° | 25° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.59 | EUR to NAD 20.19 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.02 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.75 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.65 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.51 | USD to AOA 832.82 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 48.49 | USD to KES 131 | USD to NGN 1138.13 | USD to ZAR 19.03 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72999.63 Down -2.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1520.5 Down -2.01% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13362.33 Down -0.08% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29400.84 Down -0.73% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 383.13/OZ UP +0.05% | Copper US$ 4.28/lb DOWN -0.0162 | Zinc US$ 2 778.00/T UP 0.01% | Brent Crude Oil US$ 90.45/BBP DOWN -0.0031 | Platinum US$ 958.02/OZ DOWN -0.0146