NWR wen by ekspo
Namibia Wildlife Resorts (NWR) is by die onlangse Okahandja Handel en Toerisme-ekspo as die beste algehele en beste korporatiewe uitstaller bekroon. Dit volg op ander toekennings wat NWR die afgelope maande gewen het vir sy verbeterde beeld en diens. Van links is Willem Karunga, Jasmen Kavari, Linda Katjaimo en Axel Emvula van NWR Gross Barmen met die toekennings. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie