Nuwe toerusting vir Windhoek Sentrale Hospitaal
Die nuwe masjien dui onder meer aan hoe pasiënte op behandeling reageer, wat dit makliker vir dokters maak om die beste mediese behandeling voor te skryf.
Die Windhoek Sentrale Hospitaal is mediese toerusting ter waarde van N$282 000 ryker.Die moderne bloedgasontleder sal met twee bykomende meters vir glukose en laktaat in die inte
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie