• Tuisblad
  • Sake
  • Nuwe rekenaars gáán goedkoper word, sê Microsoft
Nuwe rekenaars gu00e1u00e1n goedkoper word, su00ea Microsoft
Nuwe rekenaars gu00e1u00e1n goedkoper word, su00ea Microsoft

Nuwe rekenaars gáán goedkoper word, sê Microsoft

Uit die sowat vyf miljoen rekenaars wat verlede jaar in Afrika verkoop is, het net 1,5 miljoen ’n egte weergawe van die Windows-bedryfstelsel bevat volgens die streeksbestuurder van Microsoft.
Petrus Malherbe - Net een uit elke drie rekenaars op die Afrikavasteland bevat egte Windows-programmatuur, en Microsoft wil dringend iets daaraan doen.

Daarom het die maatskappy Woensdag ’n nuwe projek aangekondig waarvolgens hy ’n ooreenkoms met tegnologiemaatskappye aangaan om die koste van rekenaars met egte programmatuur te verlaag.

Uit die sowat vyf miljoen rekenaars wat verlede jaar in Afrika verkoop is, het net 1,5 miljoen ’n egte weergawe van die Windows-bedryfstelsel bevat, sê Deniz Ozen, streeksbestuurder vir Microsoft se verbruikersgroep in Afrika, Europa en die Midde-Ooste.

Suid-Afrika is egter uniek in soverre die meeste rekenaars wat hier verkoop word, wel die regte programmatuur bevat.

Die nuwe projek fokus dus hoofsaaklik op die res van die vasteland, sê Bradley Hopkinson, visepresident van verkope by Microsoft vir Afrika, Europa en die Midde-Ooste.

Volgens Hopkinson is tot soveel as 90% van rekenaars in Zimbabwe besmet met ’n vals weergawe van Windows. Gebruikers daar weet nie van beter nie omdat dit bykans onmoontlik is om ’n rekenaar te vind wat ’n egte weergawe van Windows bevat.

Wat behels die projek?

As deel van die projek het Microsoft met die vervaardigers van toestelle soos Lenovo, HP, Acer en ander, onderhandel om die koste van toestelle te verlaag wat egte weergawes van Windows bevat.

Nie Hopkinson óf Ozen kon ’n aanduiding gee van presies hoeveel goedkoper toestelle danksy die projek gaan raak nie, en het net gesê dit sal “beduidend goedkoper” wees.

As deel van die onderhandelinge met die verskillende tegnologievervaardigers het Microsoft ’n nuwe prys vir sy lisensiekoste beding, waarvan die invloed sal wees dat die prys van die toestelle sal daal, verduidelik Hopkinson.

Weens die vertroulike aard van ooreenkomste tussen Microsoft en die tegnologievervaardigers, wou hy nie meer daaroor uitwei nie.

Hoekom gee Microsoft soveel om hieroor?

Gebruikers weet dalk nie eens die weergawe van Windows op hul rekenaars is nie eg nie, gee Hopkinson toe.

Microsoft weet wel, want elke keer wat ’n rekenaar aan die internet verbind, ontvang die maatskappy ’n boodskap wat aandui of die weergawe van Windows daarop eg is al dan nie.

Gebruikers in ander Afrikalande koop hierdie rekenaars sonder om te wonder oor die egtheid van die programmatuur. In baie gevalle is hierdie onwettige weergawes van Windows egter besmet met indringerware wat gebruikers in gevaar stel, waarsku Hopkinson.

Die rekenaar werk dalk soos normaal, maar op die agtergrond word gebruikers se slae op hul toetsbord gemonitor en ander persoonlike inligting versamel.

Kuberkrakers kan dan hierdie inligting gebruik om byvoorbeeld toegang te verkry tot persone se internetbankdienste, e-posse en dies meer.

Egte weergawes van Windows het ingeboude sekuriteit wat sulke tipe aanvalle keer, sê Hopkinson. Daarom is dit vir die maatskappy so belangrik om soveel rekenaars as moontlik in omgang te hê wat egte weergawes van Windows bevat.

Gaan my volgende rekenaar dus goedkoper wees?

Hoewel die projek ook in Suid-Afrika ingestel word, is die fokus meer op die res van die vasteland waar die onwettige programmatuur meer volop is.

Maar die kort en die lank daarvan is wel ja, skootrekenaars gaan in die toekoms goedkoper word.

Veral meer gevorderde skootrekenaars met beter funksionaliteit gaan goedkoper word, beloof Microsoft.

Hoeveel goedkoper bly egter ’n ope vraag.

Hoe weet ek of my weergawe van Windows eg is?

Gaan na jou rekenaar se Settings-blad en klik op Update & Security. In die linkerkantste balkie, klik op Activation.

As jou weergawe van Windows nie eg is nie, sal dit daar aangedui word.

Wat moet ek doen as my weergawe van Windows nie eg is nie?

Jy kan ’n lisensie vir ’n egte weergawe van Windows aanlyn aanskaf, of jy kan jou rekenaar na ’n gerekende handelaar neem en vra dat hulle ’n egte weergawe installeer. Jy sal in albei gevalle wel vir die programmatuur moet betaal.

Het die projek al elders gewerk?

Volgens Hopkinson het Microsoft ’n soortgelyke projek 18 maande gelede in Suidoos-Asië ingestel.

Die maatskappy het reeds groot sukses in onder meer Thailand en Indonesië behaal.

Veral in Thailand het Microsoft gesien die persentasie rekenaars met ’n egte weergawe van Windows het van 20% tot meer as 80% toegeneem.

Die maatskappy hoop om ’n soortgelyke uitslag in Afrika te sien. – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.88 | EUR to NAD 20.54 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.2 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 320.70/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.82% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 88.06/BBP DOWN -0.0031 | Platinum US$ 902.52/OZ DOWN -0.0081 Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.88 | EUR to NAD 20.54 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.2 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 320.70/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.82% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 88.06/BBP DOWN -0.0031 | Platinum US$ 902.52/OZ DOWN -0.0081