Nuwe raad vir
Die Bybelgenootskap van Namibië se nuwe raad van direkteure is tydens die onlangse algemene jaarvergadering in Windhoek verkies. Agter is (v.l.n.r) mnr. Matu Hoffman, me. Kauna Nghiseefa, mnr. André van der Walt, dr. Martin van Niekerk, mnr. Dirk van Zyl en ds. Barnie van der Walt. Voor is mnr. Jan Nitchke, mnr. Abraham Kheibeb en me. Christa Biwa. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie