Nuwe pantserkarre vir Kenia
'n Lid van Kenia se veiligheidsmagte sit binne 'n gepantserde personeeldraer tydens die ontvangs van 500 nuwe polisievoertuie in Nairobi se Uhuru Park. Kenia se president, Uhuru Kenyatta, sê die gepantserde voertuie sal help om Kenia se polisie in staat te stel om terrorisme in die land te bekamp. Foto Nampa/AFP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie