Nuwe LPu2019s ingehuldig
Nuwe LPu2019s ingehuldig

Nuwe LP’s ingehuldig

Jemima Beukes
Jemima Beukes – Die Swapo-lede mnre. Ephraim Nekongo, Joel Kaapanda en Festus Marenga, asook me. Martha Namundjepo-Tilahun is Maandagmiddag as lede van die parlement ingehuldig.

Hulle vervang mnre. Sacky Shanghala, die oudminister van justisie, en Bernhard Esau, die voormalige minister van visserye en mariene hulpbronne, wat onlangs vanweë hul beweerde betrokkenheid by die sogenaamde #Fishrot-skandaal deur Swapo se politburo aan die Nasionale Vergadering (NV) onttrek is.

Mnre. Jerry Ekandjo en Sebastian Karupu moes ook vervang word ná hulle onlangs bedank het.

Die nuwe lede se termyn verstryk 20 Maart.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!