Nuwe gevalle minder, meer wat herstel

09 October 2020 | Gesondheid
Namibië het tans 1 924 aktiewe Covid-19-gevalle, met 48 nuwe gevalle wat vandag aangekondig is. Volgens die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, bestaan die nuwe gevalle uit 19 mans en 29 vroue. Die jongste is een jaar oud en die oudste 61 jaar oud.

Uit die 48 nuwe gevalle is 25 in Windhoek, ses elk in onderskeidelik Oshakati en Onandjokwe, drie in Swakopmund, een in Walvisbaai, twee elk in onderskeidelik Andara en Rehoboth en een elk in onderskeidelik Okahandja, Engela en Katima Mulilo.

Volgens Shangula het nog 19 mense in die Khomasstreek herstel wat die totaal vir die land op 9 778 te staan bring.

Uit die 1 924 aktiewe gevalle is sewe kritiek en wel twee in Erongo en vier in Khomas. Tans word 10 069 kontakte gemonitor, die sterftesyfer bly op 127 en tot op hede is 107 587 weefselmonsters getoets.

Soortgelyk

 

Geingob onder skoot oor ‘wit’ opmerkings

9 ure gelede | Politiek

Denver Kisting – Die leier van die amptelike opposisie, mnr. McHenry Venaani, sê wat pres. Hage Geingob die afgelope naweek oor wit mense kwytgeraak het,...

Verskeie daaglikse vlugte binnekort na SA

9 ure gelede | Vervoer

Ronelle Rademeyer – FlyWestair en Airlink, die private Namibiese en Suid-Afrikaanse rederye, het tot reisigers se redding gekom en gaan die leemte aan direkte, geskeduleerde...

Skone Lira bemark Namibië

9 ure gelede | Toerisme

Die Suid-Afrikaanse sangeres Lira, wat die inperking in Namibië deurgebring en uitgebreide verkenningsreise in die land onderneem het, is deur die Federasie van Namibiese Toerismeverenigings...

Weer vir 19 Oktober

9 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en bloedig warm in die Ooste. Elders sal die sonnig wees en baie warm tot bloedig wees. KUS: Gedeeltelik bewolk en koel...

Verdagte panga-rowers in hegtenis

9 ure gelede | Misdaad

Kristien KrugerVolgens ’n Namibiese polisieverslag is sewe mans in hegtenis geneem in verband met ’n aantal gewapende rooftogte in Windhoek.Die mans het hulself glo die...

Massavrekte van robwelpies ondersoek

9 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh – ’n Ondersoekspan het begin om ongewone vrektes onder Kaapse pelsrobbe te ondersoek nadat klaarblyklik duisende wyfies vanjaar hul welpies teen die Namibiese...

Vier ton vis by Swakoppoort gekonfiskeer

9 ure gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer en Kristien Kruger – Sowat vier ton gedroogte vis en groot hoeveelhede visnettte en vislyn, asook die vlotte wat gebruik is om dit...

Stigma rondom Covid-19 neem af

9 ure gelede | Gesondheid

Jana-Mari Smith – Die normalisering van Covid-19 die afgelope jaar het veroorsaak dat stigmatisering weens die coronavirus besig is om af te neem, maar kenners...

Duitsland steun nasionale parke

9 ure gelede | Omgewing

Francoise SteynbergNóg 'n mylpaal is vir omgewingsbewaring behaal met die Duitse regering deur KfW wat sedert 2006 sowat N$1,4 miljard (75,5 euro) in Namibiese nasionale...