Nuwe bewyse in Erindi-saak
Nuwe bewyse in Erindi-saak

Nuwe bewyse in Erindi-saak

Die private wildreservaat se regsverteenwoordiger het nuwe bewyse aan die hoërhof voorgelê.
Ellanie Smit
Ellanie Smit - Nuwe bewyse het aan die lig gekom in die hofstryd tussen die Erindi Private Wildreservaat en die regering oor die hangende kooptransaksie van dié reuse-wildplaas van 65 000 hektaar.

Dokumente is verlede week tydens 'n statusverhoor tussen die twee partye aan die hoërhof voorgelê.

Volgens dié dokumente is 'n sertifikaat vir die vrystelling om die eiendom in die ope mark te verkoop, reeds in 1999 toegeken.

Mnr. Sisa Namandje, Erindi se regsverteenwoordiger, het dié dokumente aan die hof voorgelê.

Dít kan die verkooptransaksie ’n heel ander rigting laat inslaan, aangesien die sertifikaat van vrystelling die hooftwispunt is.

Volgens die dokumente wat Namandje verlede Donderdag ingedien het, vind onderhandelinge tussen die twee partye reeds sedert 16 Oktober plaas.

Hy het gesê Erindi het 'n omvattende skikkingsvoorstel aan die ministerie van grondhervorming deur die staatsprokureur voorgelê, en dié aanbod is verwerp.

"Erindi was onder die inkdruk dat hulle nié 'n sertifkaat van vrystelling gehad het nie, maar het intussen ontdek die minister van grondhervorming het op 6 Oktober 1999 volgens Artikel 16 van die Kommersiële Landbougrondhervormingswet van 1999 'n sertifikaat van vrystelling aan Erindi toegeken,” het Namandje gesê.

Volgens die vrystellingsertifikaat self is dit deur die destydse minister van grondhervorming, me. Pendukeni Iivula-Ithana, uitgereik aan plaas Erindi No. 58 en plaas Constantia No. 60, wat saam Erindi Ranch Pty. vorm.

'NIE TYDSGEBONDE'

Namandje het gesê toe die vrystellingsertifikaat uitgereik is, was dit nie tydsgebonde nie en is derhalwe permanent. 'n Aanpassing wat die tydsduur van sulke vrystellingsertifikate beperk, is eers ná 1999 aan die kommersiële landbougrondhervormingswet aangebring.

Hy het gesê die nuwe inligting sal mettertyd aan die ministerie van grondhervorming deur die staatsadvokaat beskikbaar gemaak word.

"Aangesien die vrystellingsertifikaat die kern van die twis tussen die twee partye was, sal dit verdere onderhandelinge tussen die partye vergemaklik," het Namandje gesê.

Derhalwe het hy namens Erindi versoek dat die saak tot einde Maart volgende jaar uitgestel word om 'n skikkingsvoorstel saam met die regering in te dien.

AGTERGROND

Erindi het in Oktober 2016 reeds regstappe teen die ministerie van grondhervorming gedoen.

In die aanvanklike stukke wat Erindi ingedien het, is die hof gevra om die minister van grondhervorming te beveel om alle waardasieverslae te oorhandig waarop die minister staatmaak om ’n aanbod te maak om Erindi teen N$265 miljoen te koop.

Die maatskappy het ook die hof gevra om te verklaar dat die minister sy grondwetlike plig versuim het om billik, redelik en in ooreenstemming met die wet te handel toe hy die aanbod gemaak het om Erindi vir N$265 miljoen te koop.

Erindi wou ook hê die hof moet die minister beveel om die maatskappy van 'n goedkeuringsbrief te voorsien om Erindi aan 'n nie-Namibiese koper te kan verkoop.

In 'n aangepaste aansoek wat in Junie verlede jaar by die hoërhof ingedien is, wou Erindi hê die hof moet die minister se aanbod om die maatskappy vir N$265 miljoen te koop, ter syde stel.

Erindi het ook aansoek gedoen vir 'n hofbevel om te verklaar dat 'n geskrewe ooreenkoms bestaan waarvolgens die regering die maatskappy teen N$1,92 miljard gekoop het.

Alternatiewelik versoek die maatskappy 'n hofbevel wat verklaar die minister het die maatskappy se aanbod om dit aan die regering te verkoop, van die hand gewys en dat Erindi nou 'n vrystellingsertifikaat het om die landbougrond in sy besit aan 'n private koper te verkoop.

Erindi wil ook hê die hof moet verklaar Erindi is geregtig daarop om homself as 'n lopende saak te bemark en te verkoop - ook aan potensiële nie-Namibiese kopers.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.69 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.05 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.19 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.05 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.37/OZ UP +0.13% | Copper US$ 4.49/lb UP +1.26% | Zinc US$ 2 863.40/T UP 2.03% | Brent Crude Oil US$ 87.34/BBP DOWN -0.0075 | Platinum US$ 898.45/OZ DOWN -0.0041 Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.69 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.05 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.19 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.05 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.37/OZ UP +0.13% | Copper US$ 4.49/lb UP +1.26% | Zinc US$ 2 863.40/T UP 2.03% | Brent Crude Oil US$ 87.34/BBP DOWN -0.0075 | Platinum US$ 898.45/OZ DOWN -0.0041