Nuwe aanstelling op Regsdienskommissie

28 February 2018 | Plaaslik
Pres. Hage Geingob het me. Uno Katjipuka-Sibolile op die regsdienskommissie aangestel.

Hierdie aankondiging is deur mnr. Sebastiaan S. Kandunda, die hoofregsbeampte van die hoofregter by wyse van ‘n persverklaring gedoen.

Katjipuka-Sibolile sal vir drie jaar op die kommissie dien. Sy vervang me. Elise Angula, wie se termyn op 31 Januarie vanjaar ten einde geloop het. Die regsdienskommissie het Angula vir haar toegewyde diens die afgelope drie jaar bedank en ook vir Katjipuka-Sibolile met haar aanstelling gelukgewens.

Soortgelyk

 

Mariental-monster kry 105 jaar

14 ure gelede | Howe

Hoërhof-regter Christie Liebenberg het die 34-jarige Gerald Henly Matlata vanoggend lewenslange tronkstraf opgelê vir moord, asook 80 jaar vir bykomende klagte. Dit sluit in twee...

Tienermeisie vermis

14 ure gelede | Polisie

Die 14-jarige Niita Fillemon word sedert verlede Woensdag vermis. Niita was met haar verdwyning in 'n swart broek en 'n geel t-hemp geklee. Sy is...

Nóg toeriste op grondpaaie beroof

16 ure gelede | Misdaad

Twee toeriste is Sondag onderweg na Sossusvlei deur ‘n groep mans van die pad afgedwing. Volgens hoofinspekteur Daniel Gurirab van die Namibiese polisie in...

Net ál nouer om Rooies

1 dag gelede | Plaaslik

Denver Kisting - ’n Maand nadat Republikein onthul het die aanklaer-generaal het gelas die oudlanddros mnr. Rooies Mostert moet vervolg word, het die Teenkorrupsiekommissie (ACC)...

Brand verwoes 9 kamers op Koedoeberg

1 dag gelede | Ongelukke

Henriette Lamprecht – Die Koedoeberg-gasteplaas se hoofgebou en wat onder meer die ontvangsarea, kombuis, kroeg en lapa gehuisves het, is Woensdagaand in ’n brand verwoes....

Weer vir 18 September 2018

1 dag gelede | Weer

WEERWAAK: Hittegolftoestande word in die noordelike streke verwag.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Suide. Elders sal dit sonnig en baie warm wees,...

Ma en seun vandag weer voor hof

1 dag gelede | Howe

Denver Kisting'n Tienerseun is gistermiddag in die sorg van sy ma vrygelaat.Dít kom nadat dié 45-jarige ma gister op borgtog van N$1 500 vrygelaat is.Ma...

Man van halfmiljoen se items beroof

1 dag gelede | Misdaad

Tanja Bause Vyf gewapende mans het 'n man by sy huis in die hoofstad beroof en met items ter waarde van 'n halfmiljoen Namibiese dollar...

Walvis vrek ná reddingspoging

1 dag gelede | Omgewing

Tanja Bause - ’n Gestrande jong Antarktiese minkewalvis (Balaenoptera bonaerensis) is verlede Woensdag in Grosse Bucht by Lüderitz ontdek.Dié voorval is by mnr. JP Roux,...