Nuut by FNB Namibia
Jerome Namaseb is as die bestuurder van produkontwikkeling, prysbepaling en winsgewendheid by FNB Namibia se verbruikers- en welvaartafdeling aangestel. Hy het ''n B.Sc.-honneursgraad in wiskunde en aktuariële wetenskap aan die University of Manchester verwerf.
Mbavanga Tjiueza is FNB Namibia se nuwe lastespesialis, verantwoordelik vir deposito''s in die segment vir verbruikersbankdienste. Sy beskik oor ''n B.ComHons-graad van die Universiteit van Johannesburg en is ''n geoktrooieerde rekenmeester.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie