NUUSBREKER: Pres. Geingob en Monica springlewendig en gesond
Staatshuis het pas aan Republikein bevestig dat gerugte op sosiale media dat pres. Hage Geingob en sy vrou Monica oorlede is, van alle waarheid ontbloot is.
Beide die staatshoof en die eerste dame is gesond en glad nie siek nie, het Staatshuis gesê.
Beide die staatshoof en die eerste dame is gesond en glad nie siek nie, het Staatshuis gesê.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie