NSSU-span vir Cossasa-aanslag bekend

Atletiek
Die Namibiese Skolesportunie (NSSU) se span vir die Cossasa-kampioenskap is bekend gemaak na afloop van laas naweek se nasionale skolekampioenskap in Windhoek.

Die Namibiërs vertrek môre na Francistown in Botswana, waar die byeenkoms vanaf komende Maandag tot Woensdag sal duur.

Die skolespanne van vyf Afrika-lande in die suidelike streek sal mekaar in die ouderdomsklasse onder 13, o.15 en o.17 die stryd aansê.

Die vyf deelnemende lande is Bo­tswana, Lesotho, Namibië, Zambië en Zimbabwe. Die afkorting Cossasa dui op die konfederasie van skolesportverenigings van Suider-Afrika.

Die NSSU-spanlede is:



ONDER 13 SEUNS

Shawn Aupindi (Khomas) 80m hekkies

Janneman Brand (Khomas) diskusgooi, gewigstoot

Kaylan Hays (//Kharas) 80m hekkies

Moses Essieg (Omaheke) 100m, 200m, aflos

Stefan Geldenhuys (Khomas) diskusgooi, gewigstoot, spiesgooi

Prins Nangombe (Kunene) hoogspring

Joseph Kainamseb (Omaheke) 1500m, 800m

Liseli Milomo (Khomas) verspring, 100m, 200m, aflos

Ian Steyn (Erongo) 100m, aflos

Emelio Joseph (Erongo) verspring

Joshua Markus (Hardap) hoogspring

Leonard Nefundo (Oshikoto) 800m,

Markus Meyer (Hardap) 200m hekkies

Nicholis du Plessis (Khomas) 200m hekkies

Joseph Nambulu (Ohangwena) hoogspring



ONDER 13 MEISIES

Leané Boshoff (Otjozondjupa) diskusgooi, gewigstoot

Marion Botma (//Kharas) hoogspring, 75m hekkies, 200m hekkies

Hendrina Nghidishange (Ohangwena) 200m, aflos

Jorinda Fourie (Erongo) diskusgooi, gewigstoot

Jekhosan Kamatjipose (Khomas) 200m, aflos

Elisia Nambudu (Omusati) 800m, 1500m

Kesley Mupia (Otjozondjupa) verspring

Isabella Els (Erongo) spiesgooi

Carla Schutz (Erongo) 75m hekkies, hoogspring

Leigh-Marie Visser (Erongo) spiesgooi

Mbitjita Tjikundi (Khomas) verspring

Mariesa van Rhyn (Hardap) 200m hekkies

Corley Viljoen (Khomas) 100m, 200m, aflos

Cira de Wet (Khomas) 75m hekkies



ONDER 15 SEUNS

AJ Atkinson (Otjozondjupa) diskusgooi, gewigstoot

Ryk Erasmus (Otjozondjupa) 400m

Keanu Gonteb (Erongo) 100m, 200m, aflos

Owen Hawanga (Khomas) 100m, 200m, aflos

Jurenzo Julius (Erongo) verspring, aflos

Rivaldo Bock (Oshana) hoogspring

Riuisee Kavita (Otjozondjupa) 1500m

Raydinoh Kooper (Khomas) 300m hekkies

Daniel Andrew (Omusati) 3000m

Francois Kotze (Khomas) diskusgooi

Leander Louw (Khomas) 100m hekkies, 300m hekkies

Ruben Maree (Khomas) 300m hekkies

Joseph Nambuli (Ohangwena) 3000m

Tjarirove Tjiuondeka (Otjozondjupa) 800m

Ajen Skinni (Erongo) 400m

Dirk Theunissen (Khomas) spiesgooi

Damian van der Ross (Hardap) 100m, aflos

Mwilima Siboleka (Zambezi) 1500m

Jonathan Hanekom (Hardap) 100m hekkies

Tuepuee Muenge (Kunene) hoogspring

Lotto Shetunyenga (Ohangwena) 800m



ONDER 15 MEISIES

Bianca Booysen (//Kharas) 100m, 200m, 400m, aflos

Mia Brandt (Khomas) 80m hekkies, 200m, 300m hekkies

Crisel Jenkins (//Kharas) gewigstoot, diskusgooi, spiesgooi

Roché Venter (Erongo) spiesgooi

Tuané Silver (Oshikoto) gewigstoot, diskusgooi

Lovisa Kauhonwa (Ohangwena) 800m, 1500m

Chriseline Klein (Erongo) 80m hekkies, verspring, hoogspring, aflos

Mioné Garbers (Khomas) 300m hekkies

Carien Oosthuizen (Otjozondjupa) 100m, 200m, aflos



ONDER 17 SEUNS

Lee-Orrel Breytenbach (Khomas) diskusgooi, gewigstoot

Gian Dresselhaus (Khomas) 110m hekkies, 400m hekkies, driesprong

Sherman du Plessis (Khomas) 100m, 200m, gemengde aflos

Wilmar du Toit (Hardap) 800m

Daniel Ndamba (Kavango-Wes) 3000m

Ivan-Danny Geldenhuys (Khomas) 100m, 200m, 400m

Emmanuel Samuntu (Otjozondjupa) hoogspring, verspring

Ludwig Huber (Otjozondjupa) spiesgooi, diskusgooi, driesprong

Raymond Hummel (Erongo) 100m, 200m, gemengde aflos

Conrad Kuhn (Kunene) gewigstoot, diskusgooi

Jaco Labuschagne (Kunene) gewigstoot, diskusgooi

Kavehungua Muhipa (Otjozondjupa) 800m

Michael Paulus (Erongo) 1500m

Mel Theunissen (Khomas) 400m hekkies, 110m hekkies

Martin Xuanda (Oshikoto) hoogspring

Kenneth Tities (Hardap) 200m

Romanzario Matroos (//Kharas) 800m

Mbatjita Kaeka (Otjozondjupa) 400m hekkies

Diego Turner (Erongo) 400m, gemengde aflos

ONDER 17 MEISIES

Karlien Botha (Otjozondjupa) gewigstoot, diskusgooi, spiesgooi

Sadé de Sousa (Khomas) 100m, 200m, gemengde aflos

Wilmé Els (Erongo) spiesgooi

Mechandre Hendricks (Erongo) 100m, 200m, 400m, gemengde aflos

Penexupifo Titus (Ohangwena) 800m, 1500m, 3000m

Natalie Louw (Khomas) 100m hekkies, hoogspring, verspring

Penexupifo Titus (Ohangwena) 1500m, 3000m

Nandi Vaas (Khomas) 200m, 400m, gemengde aflos

Annette van Staden (Khomas) 100m hekkies, 400m hekkies, driesprong, gemengde aflos

Lumé van Tonder (Oshikoto) spies-

gooi

Elizabeth Augustus (Ohangwena) 1500m, 800m

Demi Louw (Oshikoto) gewigstoot

Angelina Nakale (Ohangwena) 800m

• Die afrigterspan is mnre. Xvarius Smit (Erongo) vir naellope en hekkies, Hennie Horn (Erongo) vir spronge, Henk Botha (Otjozondjupa) vir worpe en Edward Kapewasha (Ohangwena) vir middelafstande).

Die spanbestuurders is mnre. Louis Cloete (NSSU, algeheel) saam met mnr. Nangolo Samuel (Oshana, seuns) en me. Helena Gertze (Otjozondjupa, meisies).

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!