NSFAF wil eers in Maart antwoord
Die Namibië Finansiële Hulpfonds vir Studente sê onder meer swak boekhouding verhoed terugvoering oor sy geldsake.
Die Namibië Finansiële Hulpfonds vir Studente (NSFAF) sê hy was nie gereed om verlede week voor die parlementêre komitee oor openbare rekeninge terugvoering oor sy geldsake te
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie