NSFAF-begunstigdes bekend gemaak
Die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) het sy finale lys van begunstigdes bekend gemaak.
Volledige lyste van begunstigde studente aan die Universiteit van Namibië (Unam), die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust) en die Internasionale Universiteit van Bestuursake (IUM) is op NSFAF se webwerf by http://nsfaf.fund/web/guest/press-releases beskikbaar.
Finansiële ondersteuning vir die akademiese jaar is aan 3 691 Unam-studente, 1 678 Nust-studente en 1146 IUM-studente verleen.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie