Noorweë se grense oop vir Namibiërs

Henriette Lamprecht
Die Noorweegse regering het sy reisverbod op Namibië en sewe ander Suider-Afrikaanse lande opgehef. Reisigers uit Namibië word dus nie meer verplig om met hul aankoms in Noorweë ...