Noorde se ruspe-plae geïdentifiseer
Die ruspe-plaag wat in die Omusati-, Ohangwena-, Kavango-Oos- en Kavango-Wesstreek uitgebreek het, bestaan uit drie verskillende ruspes, naamlik die herfs-kommandowurm, bolwurm en mieliestamboorder. Die herfs-kommandowurm het volgens die ministerie van landbou, water en bosbou, reeds groot skade aan gewasse aangerig. Foto Netwerk24
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie