Noord-Korea toets 'n nuwe vuurpylenjin
'n Kragtige nuwe vuurpylenjin is Saterdag deur Pjongjang getoets en word deur Noord-Korea as 'n groot deurbraak beskou.
Noord-Korea het Saterdag 'n grondtoets gedoen van 'n nuwe hoë-aangedrewe vuurpylenjin wat dié land se leier, Kim Jong Un, as 'n revolusionêre deurbraak vir sy ruimteprogram besk
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie