Nooddienste oefen vir lugramp
Die loeiende sirenes van noodvoertuie en ambulanse wat vanoggend in Windhoek weerklink het, was deel van die Namibiese Lughawensmaatskappy (NAC) se jaarlikse simulasie-oefeninge vir blitsige optrede in die geval van 'n lugramp.
Dit het vanoggend omstreeks halftien by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe begin en het benewens die noodoptrede daar, ook die vervoer van "beseerdes" na Windhoekse hospitale per helikopter en ambulans ingesluit.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie