Nog twee mense het moontlik Kongokoors
Nog twee mense het moontlik Kongokoors

Nog twee mense het moontlik Kongokoors

Ronelle Rademeyer
Twee mense is vanmiddag (Vrydag) per ambulans van Gobabis na die Sentrale Hospitaal in Windhoek gebring aangesien vermoed word dat hulle ook Kongokoors onder lede het.
'n 26-jarige man is Woensdag op Gobabis aan dié gevreesde hemorargiese siekte dood nadat hy op 18 Februarie op 'n plaas in die Kalahari-kiesafdeling deur 'n bosluis gebyt is.
Mnr. Andreas Mwoombola (foto), permanente sektretaris van gesondheid en maatskaplike dienste, het aan Nampa gesê die twee pasiënte is na 'n spesiale afsonderingseenheid by die Sentrale Hospitaal gebring en bloedmonsters sou vanmiddag reeds vir ontleding na Suid-Afrika gestuur word.


Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!