Nog nege dae om in te skryf
Gregory Goliath en familielede het Saterdag by Duin 7 gebraai en die foto vir Shoprite Checkers se “Dis Braaityd!”-kompetisie ingeskryf. Die drie beste kiekies sal inkopiebewyse van onderskeidelik N$7 500, N$5 000 en N$2 500 wen. Laat waai met 'n braai en stuur jou foto met WhatsApp na 0811 7000 10. Vertel ons wie is in die foto, asook wanneer en waar dit geneem is. Inskrywings sluit op 21 Maart 2018.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie