Nog 286 ingeënt, 88 nuwe gevalle, drie sterftes
Die Covid-19-verwante sterftes skuif met drie - al drie in Windhoek - op tot 523, 88 nuwe gevalle is aangemeld en nog 286 mense is teen Covid-19 ingeënt. Die 88 nuwe gevalle sluit
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie