NMH vier Namibië se 27ste verjaardag
Namibia Media Holdigns (NMH) vier Namibië se 27ste Onafhanklikheidwording. Op die foto sny NMH se skakelbeampte, me. Tira Nangolo, die koek. NMH wens sy lesers ’n voorspoedige Onafhanklikheidvieringe toe. Die amptelike vieringe vind môre op Rundu plaas.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie