Nkosi se bewegings gemonitor
Een van die twee leeus wat 'n bloedspoor onder vee by die Brandberg gelaat het, se bewegings gaan nou met 'n satellietsender dopgehou word.
Des Erasmus - Wanneer Cheeky, die stout leeuwyfie van die Ugabvallei, weer met haar geliefde Nkosi herenig word, gaan hy 'n boordjie dra. Nkosi is vroeg Dinsdagaand deur 'n agter
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie