Nghiwete bly uitdagend
Nghiwete bly uitdagend

Nghiwete bly uitdagend

Die huidige en vorige raad het die hulpfonds na bewering in ‘n haglike toestand gelaat.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - Die geskorste uitvoerende hoof van die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF), me. Hilya Nghiwete, het by monde van haar regsverteenwoordiger geëis dat beweerde viktimisasie en ontmagtiging deur die fonds se raad end moet kry.

Sy het die raad vyf dae, van 10 April af, gegee om op te tree. Boonop eis sy die raad moet ophou om junior personeel en die maatskappy se sekretaris, mnr. Fillemon Wise Immanuel, opdrag te gee om haar instruksies te verontagsaam.

Nghiwete se skorsing is op 16 April deur die raad se huidige voorsitter, mnr. Jerome Mutumba, aangekondig ná ‘n raadsbesluit waarin melding van wanadministrasie en/of administratiewe korrupsie onder wangedrag gemaak is.

Die Namibiese regsgeleerde mnr. Sisa Namandje, wat namens Nghiwete optree, het op 10 April ‘n brief aan Mutumba geskryf waarin dokumentasie en korrespondensie geëis word wat deur Nghiwete verskaf is waarin aangedui word die “werk van die raad oor die afgelope jaar is van swak gehalte”.

Dit verwys duidelik na die raad se werksaamhede onder die vorige raadsvoorsitter, me. Patty Karuaihe-Martin, asook na die raad waarvan Mutumba die voorsitter was.

Namandje skryf die dokumentasie wat aan sy regsmaatskappy verskaf is, skets “’n verhaal van die raad se skokkende wanadministrasie en totale gebrek aan morele moed”.

Namandje sê voorts daar is ‘n bevestigde geval van viktimisasie teen Nghiwete deur die vorige raad en dat ‘n dissiplinêre skuldigbevinding teen Immanuel omgekeer is sonder om enige redes te verskaf.

Die voormalige prokureur-generaal, mnr. Sacky Shanghala, het vantevore gesê die raad se inmenging in die Immanuel-saak was verkeerd.

“Dis nou duidelik die nuwe raad gaan skynbaar voort om ons kliënt te viktimiseer en haar terselftdertyd te ontmagtig om die funksies uit te voer wat aan haar toevertrou is,” skryf Namandje.

Hy het die nuwe raad, in die besonder Mutumba, daarvan beskuldig dat hulle betrokke is by die NSFAF-sekretariaat se daaglikse take asook dié van die uitvoerende hoof, en sê daar word geen voorsiening in die wet op die NSFAF vir bykomende magte aan Mutumba gemaak nie.

In die brief word Mutumba daarvan beskuldig dat hy junior NSFAF-personeel en die maatskappy se sekretaris, Immanuel, opdrag gegee het om Nghiwete se opdragte te verontagsaam en haar gesag te ondermyn.

Hy sê Mutumba het onlangs byvoorbeeld ‘n spesiale ondersoek ten bedrae van N$50 miljoen onregmatig deur ‘n interne ouditeur gelas “toe geld na u oordeel onbehoorlik bestee is”.

Nghiwete is ook bekommerd oor die manier waarop Mutumba glo die raadsvergadering op 23 Maart behartig het, waarna lede van die uitvoerende komitee, sonder haar medewete, uitgenooi was.

Hierdie vergadering was glo “verdelend en ‘n vernederende oefening”.

Na wat verneem word het die raadsvergadering in Maart kwessies bespreek wat uiteindelik tot Nghiwete se skorsing gelei het.

Namandje sê Mutumba moes geweet het Immanuel is in die verlede “behoorlik skuldig bevind”, maar dat hy “onwettig en onreëlmatig” deur vorige raadslede “gered” is.

Namandje sê Immanuel, met die “stille ondersteuning” van Mutumba en sy raad, het geweier om Nghiwete van die vorige raad se oordragverslag te verskaf - ondanks die feit dat sy 'n ex officio lid van die raad was.

“Dit moet onmiddellik reggestel word,” het Namandje geëis. Hy sê die raad wou Nghiwete “uit haar posisie uit” frustreer.

Namandje sê die vorige en huidige rade se optrede wat Nghiwete betref, is in verskeie opsigte onwettig.

Hy sê Nghiwete is ten volle daarop geregtig om die hof om die gepaste optrede te nader om haar belange te beskerm, asook om te verseker die NSFAF word behoorlik geadministreer.

Nghiwete het voorts met regstappe gedreig indien die dissiplinêre komitee se bevindinge in Immanuel se geval nie heringestel word nie.

Nghiwete was glo in China toe Namandje se brief Mutumba (op 10 April) bereik het.

Sy was derhalwe na bewering nie bewus daarvan dat sy geskors is nie.

Mutumba het gesê hy is tans nie in ‘n posisie om kommentaar oor die aangeleentheid te lewer nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.9 | EUR to NAD 20.55 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.2 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 315.24/OZ DOWN -0.0035 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.77% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 87.94/BBP DOWN -0.0044 | Platinum US$ 901.53/OZ DOWN -0.0092 Sport results: Premier League: Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.9 | EUR to NAD 20.55 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.2 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 315.24/OZ DOWN -0.0035 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.77% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 87.94/BBP DOWN -0.0044 | Platinum US$ 901.53/OZ DOWN -0.0092