Nghiwete binnekort dissiplinu00ear verhoor
Nghiwete binnekort dissiplinu00ear verhoor

Nghiwete binnekort dissiplinêr verhoor

Die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente se raad hoop die kwessie sal voor die einde van Oktober opgelos wees.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - Die uitvoerende hoof van die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF), me. Hilya Nghiwete, se dissiplinêre verhoor sal van 3 tot 5 Oktober plaasvind, en weer van 11 tot 12 Oktober.

Nghiwete is op 16 April deur die nuwe raad, onder voorsitterskap van mnr. Jerome Mutumba, geskors weens klagtes van onder meer wanadministrasie en/of administratiewe korrupsie.

Die klagtes teen haar is twee weke ná haar skorsing na afloop van 'n ondersoek geformuleer.

Die opdrag vir 'n forensiese oudit, wat deur PricewaterhouseCoopers Namibia (PWC) behartig is, is nou voltooi.

Mutumba het gesê die oudit het "'n aantal tekortkominge” by die maatskappy ontdek.

Hy wou egter nie sê wat die presiese klagtes teen Nghiwete is nie. Toe die NSFAF haar skorsing aangekondig het, het hulle bloot gesê daar is “ernstige beweringe” teen haar.

Mutumba het ook verseg om die bedrag te openbaar wat aan PWC vir die forensiese oudit betaal is en slegs gesê “forensiese oudits is nie goedkoop nie”.

Nghiwete het haar volle salaris in die vyf maande van haar skorsing ontvang, maar is van alle magte en pligte by die NSFAF onthef.

Ná die datum vir haar aanvanklike verhoor bepaal is, het Nghiwete deur middel van haar regsverteenwoordiger, mnr. Sisa Namandje, vir uitstel gevra.

Hoewel Mutumba gesê het die kwessie is nou nie meer in die raad se hande nie, verwag die raad dat dit kort ná die dissiplinêre verhoor afgehandel sal wees.

“Die raad wil die kwessie in die kortste moontlike tyd oplos en hoop dit sal teen die einde van Oktober voltooi wees,” het Mutumba gesê.

‘KATALOGUS VAN KLAGTES’

Bronne wat anoniem wil bly, het gesê 'n “katalogus van klagtes” is teen Nghiwete geformuleer.

Die bronne beweer "doelbewuste chaos” is by die NSFAF geskep waaruit “sommige mense” wou voordeel trek.

Mutumba wou nie kommentaar hierop lewer nie en het bloot gesê die nuwe raad is daaraan toegewy “om stabiliteit te verseker, dienste vinnig en doeltreffend te verbeter en te verseker fondse aan ons verskaf word verantwoordelik gebruik”.

Hy het gesê hulle doel is "om rigting aan die organisasie te gee sodat die bestuur hul werk deeglik kan doen".

Namandje wou nie sê of sy kliënt die geformuleerde klagtes teen haar ontvang het nie.

"Ek wil dit nie met die media bespreek nie. Ek wil nie vals klagtes bespreek nie."

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.7 | EUR to NAD 20.32 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.06 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.06 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72995.19 Down -0.01% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1521.3 Up +0.05% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13384.83 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29667.71 Up +0.91% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 383.81/OZ UP +0.67% | Copper US$ 4.40/lb UP +1.91% | Zinc US$ 2 809.50/T DOWN -0.4% | Brent Crude Oil US$ 87.56/BBP DOWN -0.0017 | Platinum US$ 939.02/OZ DOWN -0.001 Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.7 | EUR to NAD 20.32 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.06 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.06 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 72995.19 Down -0.01% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1521.3 Up +0.05% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13384.83 Up +0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29667.71 Up +0.91% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 383.81/OZ UP +0.67% | Copper US$ 4.40/lb UP +1.91% | Zinc US$ 2 809.50/T DOWN -0.4% | Brent Crude Oil US$ 87.56/BBP DOWN -0.0017 | Platinum US$ 939.02/OZ DOWN -0.001