Nóg 'n vragmotor brand
'n Vragmotor en sleepwa het Vrydagnamiddag tussen Tsumeb en Otavi aan die brand geslaan. Die vragmotor was blykbaar met sement gelaai en volgens ooggetuies is niemand beseer nie. Dik, swart rookwolke is kilometers ver gesien, maar wat die brand veroorsaak het, is onbekend. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie