Nóg migrante verdrink in Middellandse See
Migrante aan boord van die ms Aquarius nadat 193 mense en twee lyke Vrydag in die Middellandse See ongeveer 35 kilometer van die kus van Libië gevind is. Die ms Aquarius is 'n soek-en-reddingvaartuig wat deur Dokters Sonder Grense (MSF) en die organisasie SOS Méditerranée bedryf word. Die migrante is hoofsaaklik van Nigerië, Gambië en Senegal afkomstig. Foto Nampa/AP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie