NG Kerk betreur kampusonluste
Groot ongelykhede in die sosioëkonomiese profiel van die Suider-Afrikaanse konteks is grootliks die vonk vir voortslepende onrus by verskeie universiteite in Suid-Afrika.
Die moderatuur van die NG Kerk in Namibië (NGKN) neem met hartseer kennis van soveel jongmense, ook Namibiese burgers, wie se lewens en onderrigmoontlikhede ingrypend geraak word
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie