Nóg geld vir MIV/vigs
Deel van die ondersteuning vir die bekamping van die siekte sluit in toetsing en behandeling, voorkomingsmaatreëls, kapasiteitsbou en logistieke ondersteuning.
Henriette Lamprecht'n Ekstra N$435 miljoen is bewillig om MIV/vigs in Namibië te bekamp. Dié finansiële inspuiting volg ná die ondertekening van 'n bilaterale ooreenkoms tussen
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie