Net 20,6% water in damme oor
Nasionale damme het gesamentlik net ’n vyfde van hul water oor, terwyl Namibië se reënseisoen traag is om te begin.
Elvira Hattingh - Damme in Namibië het in totaal net 20,6% of 144,030 Mm³ (miljoen kubieke meter) water oor, vergeleke met dieselfde tyd verlede jaar toe dit op 37,2% gestaan het
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie