Nel van Greunen Saterdag te ruste gelê
'n Filmmaker, webtuiste-ontwikkelaar, grafiese kunstenaar en vele meer. Dit is hoe vriende van Nel van Greunen hom onthou nadat sy lewe verlede naweek tragies tot 'n einde gekom het.
Estelle de BruynDie lewe van ‘n groot gees in die Namibiese medialandskap, Nel van Greunen, word Saterdagoggend om 09:00 in die Suiderhof NG-kerk herdenk.Geskokte en treurende fa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie