Negejarige glo verkrag
Negejarige glo verkrag

Negejarige glo verkrag

Francoise Steynberg
Twee verkragtings het die naweek plaasgevind.

Op die plaas Rooidak naby die Spitzkoppe in die Usakos-distrik is 'n negejarige meisie glo deur 'n 56-jarige beeswagter verkrag.

Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag is die verdagte in hegtenis geneem en hy sou vandag) in die hof verskyn.

'n Twintigjarige vrou is Saterdag omstreeks 03:00 deur 'n vier mans in Otjomuise in die hoofstad verkrag.

"Die vrou het glo aan die deur van 'n huis geklop, toe die onbekende verdagtes haar glo gegryp en uit die erf na 'n rivierbedding gesleep het. Hulle het haar glo met 'n mes gedreig en aangehou voordat hulle haar verkrag het," sê die polisie.

Niemand is in hegtenis geneem nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!