'NEEEF sal vanjaar wet moet word'
Die staatshoof, president Hage Geingob, het gister gesê wetgewing moet dringend van krag word om die ongelyke inkomsteverdeling in die land reg te stel.
Denver Kisting - Swart Namibiërs gaan steeds weens die verlede onder ekonomiese ellende gebuk, sê president Hage Geingob.As gevolg hiervan is dit noodsaaklik om regstellende ingr
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie