Neckartal markeer pas oor N$600 miljoen
Bouwerk aan die Neckartaldam het feitlik tot stilstand geruk terwyl die regering rondskarrel vir N$600 miljoen om sy skuld te betaal.
Ronelle Rademeyer - ’n Spesiale taakspan wat verlede week saamgestel is, sal vanmiddag aan die kabinetskomitee op tesourie voorstelle maak oor waar om die N$600 miljoen te vind o
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie