Nauyoma-saak opnuut uitgestel
'n Aktivis wat daarvan aangekla word dat hy openbare geweld aangehits het, was gister weer in die hof.
Die saak teen die aktivis van die Regstellende Herposisioneringsbeweging, mnr. Dimbulukeni Nauyoma, is gister opnuut in Windhoek uitgestel.Hy word daarvan beskuldig dat hy openbare
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie