Natuurskoon maak fietsry lekker

Fietsry
By Klein-Aus Vista word die “Flower Power” fietsbyeenkoms komende Saterdag en Sondag vir alle belangstellendes aangebied.

Wanneer jy deur die suide van Namibië ry, sien jy by Klein-Aus Vista die winterlandskap ontvou in die vorm van winterbloeisels wat tans aan die blom is.

Die minimale winterreën in die omgewing het dele van die dorre woestynlandskap in 'n bykans onherkenbare wonderland omskep. Vyf verskillende spesies van blou, pers en geel bloeisels bied 'n wonder­skone natuurskouspel soos geen ander nie.

Vir alle liefhebbers van die buitelug is die “Flower Power” bergfietsrit 'n spesiale naweek, afgesien van Klein-Aus Vista se daaglikse ekskursies wat vanaf middagtyd tot kort voor die son sak beskikbaar is.

Ryers kan op dikwielfietse, bergfietse, elektroniese fietse of met hul drafskoene die unieke byeenkoms beleef om te sien hoe die landskap in al sy glorie lewe kry.

Vir meer inligting – in­sluitend spesiale aanbiedinge vir verblyf gedurende ­Augustusmaand – skakel gerus vir Piet ­Swiegers by 081 407 0691 (of WhatsApp), besoek hul Facebook-blad (Klein-Aus Vista Lodge), stuur 'n e-pos na [email protected] of bel die kantoor by 063 258116/021.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!