Nasionale uitsaaier se stem stil
Nasionale uitsaaier se stem stil

Nasionale uitsaaier se stem stil

Augetto Graig
Werknemers van die nasionale uitsaaier, die NBC, is sedert middagete gister op staking.
Volgens die uitsaaikorporasie se kommunikasiebestuur­der, me. Umbi Karuaihe Upi, tref dié arbeidsoptrede beide NBC se televisie- en radiodienste.
Op die verskeie taaldienste van die NBC-radio word nou meestal musiek en advertensies gespeel. Op televisie word van 'n beperkte voorraad programme gebruik gemaak, sê sy. Veral die nuusprogramme is swaar getref.
“Die staking impak baie op die nuusfront. Ons kan dit nie aanbied soos dit moet wees nie. Ons probeer ons bes om die impak te versag, maar ons kan net doen wat ons kan doen,” sê sy.
Werkne­mers eis 'n 8% salarisverhoging, beter voordele en terugbetalings tesame met die vaste aanstelling van kontrakwerkers, volgens Karuaihe Upi.
Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!