Nasionale minimum loon kom gou
Die minister van arbied en maatskaplike welsyn, mnr. Errki Nghimtina, sê die wiele is aan die rol vir die instelling van 'n nasionale minimum loon wat vir alle werkgewers in Namibië sal geld.
Hy het die opmerking vanmiddag (Donderdag) by die jaarvergadering van die Namibiese Werkgewersvereniging (NEF) in Windhoek gesê.
Die minister het ook benadruk dat maatskappye wat nie aan die Arbeidswet voldoen nie, nie vir staatstenders in aanmerking sal kom nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie