NamRights loop bloutjie in hof
NamRights loop bloutjie in hof

NamRights loop bloutjie in hof

'n Plaaslike menseregteorganisasie sê 'n hofbeslissing oor 'n kulturele fees is skokkend.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – NamRights sê dit sal “geen steen onaangeroer” laat in sy poging om ’n onlangse hoërhofbesluit ter syde te laat stel wat bepaal dié menseregteorganisasie mag nie die hof nader om die Olufuko-fees te verban nie.

Hoërhofregter Collins Parker het gelas NamRights se uitvoerende direkteur, mnr. Phil Ya Nangoloh, het nie die verskyningsbevoegdheid om die aansoek te bring nie. Collins het NamRights gelas om die koste van die vier respondente wat die saak teengestaan het – die regering, die Ombalantu- en Ombadja Tradisionele Owerhede en oudpres. Sam Nujoma – te betaal. Nujoma, die fees se beskermheer, het in Augustus die amptelike opening van die fees waargeneem.

Kort ná die uitspraak het NamRights in ’n mediavrystelling die besluit as skokkend beskryf. Ya Nangoloh het beloof om teen die “uitspraak oor kinderhuwelike” te appelleer.

NamRights sê dit sal “geen steen onaangeraak” laat om die uitspraak ter syde te laat stel nie. Volgens die organisasie is die uitspraak “bestem om skokgolwe deur vroueregtegroepe, en onder menseregte-prokureurs, regters en regskenners oraloor die wêreld te stuur. Dit sluit die Regshervorming- en Ontwikkelingskommissie van Namibië in.”

NamRights het vroeër Olufuko as ’n skadelike kulturele praktyk beskryf wat geen waarde in terme van kultuur en tradisie het nie.

Die organisasie het gewaarsku die fees weerspieël ’n “handelskou waar kinders geparadeer word in wat net as ’n ontkleedans beskryf kan word”.

“Dit is teen die wet, bevorder patriargie en word gebruik om vroue onderdanig te maak.”

Ya Nangolo sê die paradering van halfnaak meisies vind sonder hul toestemming plaas en is in teenstelling met Namibië se kontemporêre, burgerlike, kulturele, politieke en maatskaplike gebruike en praktyke.

In sy uitspraak het Parker gesê NamRights, wat wettig deur Ya Nangoloh verteenwoordig is, het die aansoek “namens ’n naamlose, spookmeisie gebring wat nie ouer as 18 is nie”.

Die regter sê NamRights het nie “een duit getuienis voor die hof gebring om die aard van die verhouding wat die applikant met die meisies se ouers of voogde het, te verduidelik nie en waarom dié ouers en voogde nie in staat is om die hof vir verligting te nader nie”.

Parker het Ya Nangoloh se argument verwerp dat NamRights as ’n menseregteorganisasie die nodige verskyningsbevoegdheid het om die saak voor die hof te bring.

Volgens die regter is dit net mense wat direk by die saak betrokke is, wat wettig daarop geregtig is om ’n aansoek teen die fees te bring.

Ya Nangoloh het egter gesê NamRights het in “geen stadium” beweer dit tree namens die “slagoffers van Olufuko” op nie.

Hy sê die organisasie glo die regering se deelname aan “daardie kinderhuwelike is ongrondwetlik en oortree die fundamentele menseregte en vryhede wat vervat is in afdeling 3 van die Namibiese grondwet”.

Ya Nangoloh sê Parker het in sy uitspraak gefouteer en NamRights volstaan daarby dat “sulke kinderhuwelike ongrondwetlik is”.

Parker sê die fees, wat in 2012 herleef het, is ’n “deurgangsrite vir meisies die oomblik wanneer hulle hul eerste menstruasie het”.

Die regter sê die praktyk is daarop gemik om “’n oorgang van jong meisies na volwassenheid” te wees en is, soos soortgelyke deurgangsrites op die vasteland, “’n tradisionele gebruik met as kern die bewaring van ’n jong meisie se seksuele identiteit, selfrespek en familie-eer”.

Die regter het bygevoeg die Olufuko-fees “bevorder voldoende seksonderrig en ontmoedig seksuele praktyke deur meisies voordat hulle volwasse en verantwoordelik is”.

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.84 | EUR to NAD 20.52 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.84 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.21 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 324.88/OZ UP +0.07% | Copper US$ 4.44/lb UP +0.74% | Zinc US$ 2 805.10/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 87.76/BBP DOWN -0.0065 | Platinum US$ 904.63/OZ DOWN -0.0058 Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.84 | EUR to NAD 20.52 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.84 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.21 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 324.88/OZ UP +0.07% | Copper US$ 4.44/lb UP +0.74% | Zinc US$ 2 805.10/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 87.76/BBP DOWN -0.0065 | Platinum US$ 904.63/OZ DOWN -0.0058