Namibiër die wêreld se mooiste tiener

12 July 2019 | Kuns en vermaak
Mej. Tiener Namibië 2018, Nicole Landsberg, is gisteraand in Las Vegas, Nevada, as die nuwe Miss Teen Continents vir 2019 gekroon.

Dit is die derde Namibiese tiener wat dié gesogte titel die afgelope vyf jaar verower. Die kompetisie, wat voorheen as Miss Teen World bekend gestaan het, is in 2015 en 2017 ook deur Namibiese tieners gewen.

Twee jaar gelede het Namibië se Andeline (Andy) Wieland die kroon gedra, en voor haar is Namibië se Chani (Chanique) Rabe in 2015 as die wenner gekroon.

Landsberg se eerste prinses is van Paraguay en die tweede prinses van Suid-Afrika. Foto's Miss Teen Namibia Facebook-blad.

Soortgelyk

 

Boere, NDF glo slaags oor weiding

9 ure gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Die bevelvoerder van die polisie in die Erongostreek het gister die spanning oor weiding wat breekpunt bereik het tussen boere van die...

WEN ‘N RUGBYREIS VAN N$100 000

9 ure gelede | Gebeure

Vir die volgende 50 dae kan lesers op 365 verskillende maniere in aanmerking kom om ‘n reis ter waarde van N$100 000 na die Wêreldbeker-rugbytoernooi...

Kalender 12 Julie

9 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» The Project Room bied die solo-uitstlalling Wonderful Women deur Kudzanai Katerere aan. Kudzanai, wat in Zimbabwe gebore is, het op 'n...

Voormalige landdros skuldig aan bedrog

9 ure gelede | Howe

‘n Voormalige landdros op Oshakati is gister in die hoërhof in Windhoek op verskeie klagte van bedrog en korrupsie skuldig bevind. Regter Gervasius Nate Ndauendapo...

Nafau-lid van korrupsie aangekla

9 ure gelede | Arbeid

‘n Lid van die Namibiese Vakbond vir Voedsel- en Verwante Werkers (Nafau), mnr. Sakeus Taapopi Shikongo (31), is die afgelope Dinsdag deur die Teenkorrupsiekommissie (ACC)...

Weer vir 12 Julie 2019

9 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm, maar baie warm in die Noorde.KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik.GETYE BY WALVISBAAI: L 06:18 ...

Paspoorte hopelik in September hier

9 ure gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht – Nuwe voorraad van groen paspoortboekies word begin September in Namibië verwag. Dié versekering is deur die uitvoerende direkteur van binnelandse sake en...

St. George's vier 100 jaar

9 ure gelede | In beeld

As deel van die St. George’s Diocesan-skool in Windhoek se eeufeesvieringe is ’n koekversierkompetisie Dinsdag by die skool gehou. Bakpro het die koek en versiersel...

Kommersiële oes van rooshout nie volhoubaar

9 ure gelede | Ministeries

Ogone Tlhage - Die kommersiële oes van rooshout en ander swaarder tipes hout is nie volhoubaar nie en moenie toegelaat word nie.Só het die uitvoerende...