Namibiese wet keer nie kinderpornografie
Die kantoor van die presidentsvrou sê selfs sy hande is afgekap om kinders teen kubermisdaad te beskerm solank geskikte wette nie bestaan nie.
Elvira Hattingh - Totdat die wet op elektroniese transaksies en kubermisdaad goedgekeur is, kan mense wat kinderpornografie besit, verkoop of versprei, nie in Namibië vervolg word
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie